Halle Berry

Halle Berry (gebore as Maria Halle Berry; 14 Augustus 1966) is ’n Amerikaanse aktrise, rolprentvervaardiger en voormalige model. Sy het in 2002 ’n Oscar vir beste aktrise gewen vir haar spel in die romantiese drama Monster's Ball (2001); in 2016 was sy steeds die enigste gekleurde vrou nog wat ’n Oscar vir beste aktrise gewen het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy